Radio X5 Stereo Programme
COUNTRY KLANKE TOP 10 LIEDJIE VD JAAR 2022
Die tyd het weer aangebreek vir ons gewilde Country Klanke Top10 liedjie vd jaar 2022. Gaan stem asseblief vir jou gunsteling sanger by bit.ly//x5top10song2022 - Stemme sluit 2 November 2022.
Stem ook op Whatsapp en SMS by 067 272 8215
Radio X5 Stereo QR Kode
Radio X5 Stereo se nuutste logo
Ons is oop gedurende die Lockdown - We are open 24/7
Radio X5 Stereo Nuwe Domain
Radio X5 Stereo se amptelike domain is nou www.radiox5.co.za
Bebruik asseblief enige van die 3 logos hieronder vir bemarking.
Our website is now officially registered as www.radiox5.co.za Please make use of the logos for marketing purposes.
Country Klanke Top 15 live 13 February
Radio X5 Stereo is an independent online radio communication station playing music and hosts various community programs.
Hier gaan ons die warmste kraak vars nuus elke dag met die luisteraars deel. Nuwe programme, en enig iets wat deel is van Radio X5 Stereo gaan hier bespreek word.
Radio X5 Stereo is an independent online radio communication station playing music and hosts various community programs. We cater to the Afrikaans community and broadcast only in Afrikaans.
Radio X5 Stereo - Music for the Soul
Lekker Balke Toe
Skakel vanaand in by Radio x5 Stereo se " Lekker balke toe" vanaf 18:00 - 20:00 "Balke toe!' is 'n algemene term wat tradisioneel gebruik word deur boere wat dans op misvloer in 'n stoor area waar die dak baie laag was sodat 'n volwasse persoon maklik die balke kon raak. Wanneer Oom Willie skree;"1,2,3!" Moes die dans paartjies die balke gryp en hul voete oplig sodat hy meel kon strooi sodat hul voete maklik kon gly oor die misvloer wat taai geraak het. Luister hier Live!
23 Februarie - Musical Show - Bonanza
HIER'S DIT NOU!!! 23 Februarie een HENGSE musiekvertoning aangebied deur SACMAF COUNTRY ANGELS ten bate van die Phil Jansen Fondsinsamelingsprojek, NPO Reg 212-395 Ons hou dit by die historiese 'BONANZA" OP VAN DER HOFFWEG, HARTBEESPOORT. Ja, ons gaan BONANZA weer nuwe COUNTRY lewe inblaas!.Dankie aan ald die wonderlike kunstenaars vir jul oop harte. All 15 of you - You truly are Angels. Thank you for caring! Dankie Danie Van Der Westhuizen vir die klank!
Kom ondersteun ons asb/ Baie kosstalletjies en kunste, Mampoer stal net vir julle, musiek van verskeie genres soos Ou Country, Modern Country, Rock, Boeremusiek, Afrikaans en Line dansers. Lekker surprise veilings!
Kom en skud BONANZA soos nog nooit vantevore nie! Manjefieke saal en massiewe verhoog. Kom ons help Phil om sy noodsaaklike operasie te kry en ons vir nog baie jare na sy uitsendings sal kan luister..
Country Klanke Top 15 Poll now open / Stem nou!
Country Klanke poll now open, gaan stem nou vir jou gunsteling sanger. Country klanke word elke Woensdagaand aangebied deur DJ Phil van Radio X5 Stereo .